*verbruikers vriendelik*
Search This Blog
Thursday, 10 May 2012
Monday, 7 May 2012
Kafeteria se gebrek aan gesonde voedselkeuses
Voedsel wat te koop aangebied word vir leerder en ouers tydens atletiek en sport byeenkomste is ongesond en het baie min nutriënt waarde. Die tipe voedsel is hoog in vette, sout en of suiker.
ʼn Voorbeeld van die tipe voedsel soorte wat
beskikbaar is:
·
Slap “chips” of skyfies
·
Sjokolades en ander lekkernye.
·
Pannekoek en vetkoek.
Dit is belangrik dat die snoepie ook
kafeteria oorskakel na gesonder keuses toe om leerders vroegtydig te help om
regte keuses omtrent voedsel en siektes soos hipertensie, oorgewig te vermy.
Voorstelle om gesonder voedsel te verkoop teen dieselfde pryse as
ongesonde voedselsoorte net met meer nutriënt waardes:
In plaas daarvan om gaskoeldranke vol suiker te verkoop, verkoop
gebottelde water en lae vet melkies.
Gebruik volgraan of bruinbrood vir toebroodjies in plaas van witbrood.
Maak die vulsels van die toebroodjie maer vleis of vellose hoender of tuna
met tamatie en blaarslaai of komkommer. Maak die broodjies kleurvol en
interessant sodat leerders dit eerder wil koop.
Verkoop hoender borsies met avokado en feta "wraps" in plaas van vetkoek of
hamburgers.
Verkoop vrugteslaai in klein verpakte
bakkies en weereens maak dit aantreklik en kleurvol. Moenie die vrugte
bakkies in die agterkant van die yskas plaas nie sit dit waar almal dit kan
sien,
Verkoop neute en biltong vir versnaperings ,want dit is ʼn goeie bron
van proteïeneen hou leerders langer vol en balanseer energie vlakke.
Verkoop klein bakkies jogurt dit is gesond en sal die soet tande se
lus wegneem. Jogurt hou energie vlakke konstant en onderhou bloedsuiker
vlakke konstant.
Dit is ʼn goeie idée om minder ongesonde as gesonde keuses aan te hou veral
omdat die leerders dan meer verplig sal wees om gesonde keuses te koop.
Leerders sal die voedsel koop wat die maklikste is om tee et en wat die beste
verkoop.
Die kostes sal nie hoër wees as die ongesonde voedsel soorte nie veral
as die kafeteria die bestanddele grootskaal aankoop.
ʼn Voorbeeld van die tipe voedsel soorte wat
beskikbaar is:
·
Slap “chips” of skyfies
·
Sjokolades en ander lekkernye.
·
Pannekoek en vetkoek.
Dit is belangrik dat die snoepie ook
kafeteria oorskakel na gesonder keuses toe om leerders vroegtydig te help om
regte keuses omtrent voedsel en siektes soos hipertensie, oorgewig te vermy.
Voorstelle om gesonder voedsel te verkoop teen dieselfde pryse as
ongesonde voedselsoorte net met meer nutriënt waardes:
In plaas daarvan om gaskoeldranke vol suiker te verkoop, verkoop gebottelde water en lae vet melkies. Gebruik volgraan of bruinbrood vir toebroodjies in plaas van witbrood. Maak die vulsels van die toebroodjie maer vleis of vellose hoender of tuna met tamatie en blaarslaai of komkommer. Maak die broodjies kleurvol en interessant sodat leerders dit eerder wil koop. Verkoop hoender borsies met avokado en feta "wraps" in plaas van vetkoek of hamburgers. Verkoop vrugteslaai in klein verpakte bakkies en weereens maak dit aantreklik en kleurvol. Moenie die vrugte bakkies in die agterkant van die yskas plaas nie sit dit waar almal dit kan sien, Verkoop neute en biltong vir versnaperings ,want dit is ʼn goeie bron van proteïeneen hou leerders langer vol en balanseer energie vlakke. Verkoop klein bakkies jogurt dit is gesond en sal die soet tande se lus wegneem. Jogurt hou energie vlakke konstant en onderhou bloedsuiker vlakke konstant.
Dit is ʼn goeie idée om minder ongesonde as gesonde keuses aan te hou veral
omdat die leerders dan meer verplig sal wees om gesonde keuses te koop.
Leerders sal die voedsel koop wat die maklikste is om tee et en wat die beste
verkoop.
Die kostes sal nie hoër wees as die ongesonde voedsel soorte nie veral as die kafeteria die bestanddele grootskaal aankoop. |
Sunday, 6 May 2012
Gesonde kos = slimkoppe
Dit is soms moeilik om gesond te eet, want ongesonde kos is partymaal net soveel lekkerder!
'n Ongesonde dieet kan lei tot siektes soos diabetes of obesiteit...
Watter voedsel moet ek bietjie minder van eet en watter moet ek sommer heeltemal vermy?
Voedsel wat baie suiker bevat is heel bo aan die 'afskaallysie'. Drankies wat baie suiker bevat soos Coke is gewoonlik die sondebok. Tieners is geneig om te eet van die voedsel wat voorkom in die kleinste deel van die voedselpiramiede - voedsel soos vette en suikers. Dis nie altyd 'n slegte ding nie, onthou net matigheid is die wagwoord.
Peusel...peusel...peusel!
Wanneer jy peusel maak seker dit is gesond soos 'n volgraanbroodjie, lae-jogurt of kaas wat deel vorm van die komplekse koolhidrate. Moenie net peusel aan lekkers en koeldranke wat deel is van die eenvoudige koolhidrate wat vinnig afgebreek word en energie vir net 'n klein rukkie verskaf nie.
Om gesonde eetgewoontes te he kan nogal behulpsaam wees vir jou, veral as jy deelneem aan sport. Kyk net hoe goed mens voel na 'n lekker gesonde ontbyt. Dit is bewys dat 'n gesonde ontbyt help met breinaktiwiteit en sommer net gesondheid oor die algemeen. Dit is dus baie belangrik om 'n voedsame ontbyt te eet voor skool. Dit laat jou nie net lekker voel nie, maar maak jou sommer ook slim.
Subscribe to:
Posts (Atom)